Tuesday 18 November 2014


Wen 'n AXIS 29'er ter waarde van R11500.00 met elke aankoop van R100.00 of meer by die nuwe Alpha Beta Cycles in 1 Weststraat, Albertynshof, Kimberley.

Gooi jou strokie in die rooi houer in die winkel met jou naam en telefoon nommer agterop.

Die trekking vind op Saterdag 22 November om 12:00 plaas.


Gaan loer gerus in by ons ou perseƫl in Georgestraat 33. Uitverkoping op alle ou voorraad(sluit fietse in) Alles moet gaan!

Bespreek jou fietsdiens vroegtydig voor die Desember vakansie.

Skakel: 053 861 1555


No comments:

Post a Comment